|
GEMEENTEAKTIWITEITE EN ANDER AKTUELE SAKE
Om op hoogte te bly met gemeenteaktiwiteite kan die volgende geraadpleeg word:
- Hierdie webwerf by http://ngkjeffreys.co.za
- Die Sondag-afkondigingsblad is beskikbaar tydens eredienste by die deure, of in die week by die Kantoor.
- Kennisgewingborde by die Kompleks en die Kerk.
- Die gemeente-almanak dws jaarprogram, wat wyksleiers uitdeel en ook beskikbaar is by die Kantoor.
- "Seebries", die gemeenteblad wat dienswerkers vroeg in die maand uitdeel en ook beskikbaar is by die Kantoor.
- Die gemeente-inligtingsblad, Gemeente Info, beskikbaar in die voorportale van die Kompleks en die Kerk of by die Kantoor.
NUWE INTREKKERS
Vrede vir u en vir u huis! (Luk. 10:5)
Hartlik welkom in Jeffreysbaai en in ons gemeente. Ons sal u graag wil ontmoet en vertel hoe u by ons kan inskakel.
Klik asseblief op die skakel Admin Personeel hier links en stuur u naam en kontak besonderhede aan ons Registerhouer (Kassie de Jongh) of ons Admin Bestuurder (Lettie de Kock).
Andersins, verskaf asseblief u besonderhede aan die kantoor gedurende kantoorure of direk na afloop van die oggend-erediens soos volg: Kompleks: by die inligtingstoonbank in die portaal Kerk: by die liturgiese ruimte voor die preekstoel.
Saterdag 24 Sept van 08:30-19:00Tyd:
Voltooi inskrywingsvorm en e-pos teug aan ds David Higgs:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|