Geestelike Werkers

DS BEN JANSE VAN RENSBURG 

Wyke: 001 – 049
Gelegitimeer November 1975 en bevestig in Januarie 1976. Sy eerste gemeente was Windhoek-Noord. Ds Ben het in 2007 afgetree. Sy laaste gemeente was Kareedouw. Hy is getroud met Rika en hul het 3 dogters, 1 seun en 8 kleinkinders.

Telefoon:  042 296 1007

Selfoon:    083 564 0398

e-pos:    benrikajbay@gmail.com

DS JAN KAMPMAN

Wyke 102 tot 158
Hy is getroud met Marquerite en hul het 2 seuns, Charl getroud met Solene, Juan getroud met Carla en ’n dogter, Sorutha. Ds. Jan was werksaam in die NG Gemeente Port Elizabeth-Wes voordat ge-emeriteer het en Jeffreysbaai sy tuiste gemaak het. Hy was ook vroeër leraar by NG Gemeente ElkanaVanderbijlpark en Barkly-Wes.

Selfoon: 082 657 2375

e-pos: jankmp@gmail.com

DS. COBUS FOURIE

HOSPITAALBESOEK PORT ELIZABETH

Hy is getroud met Madri en hul het twee dogtertjies  Sanri, Daniëlle en ‘n seuntjie Wilco. In 2012 het hy gelegitimeer. Tans het hy ’n 50% Tentmaker leraarspos by NG Gemeente Port Elizabeth-Wes.

Selfoon:   084 990 2270

Telefoon: 041 371 1948

e-pos: wcjfourie@gmail.com