Baie welkom by die Pre wedding course van 2021

  • Die Joernaal sal in 2021 beskikbaar wees om gratis af te laai.
  • Daar is 7 Zoom Sessies met ‘n afsluit naweek aan die einde
  • Die kursus skop af DV Woensdag aand 27 Janauarie 
  • Registreer hier asb
  • Epos registrasievorm asb na dhiggsjbay@gmail.com
  • Pare kyk elke week ‘n video saam en werk dit saam met ‘n joernaal deur, met ‘n kort bespreking op Woensdae aande.
  • Werksboek. Laai die Joernaal hier af.
  • Ons sal ook van tyd tot tyd addisionele relevante en opbouende inligting deurgee
  • Vir pare wat die spesifieke aand se video gemis het, sal dit in die week op Youtube kan kyk by wyse van ‘n skakel wat hul sal ontvang
  • Youtube Trailer

Vir navrae kontak David by 0824929032

Dankie vir die pare vanuit die Karoo, Engeland, Jeffreysbaai en die Vallei wat 2020 se Marriage Course deurgemaak het.

Die Huweliksgroei van 2021 sal vroeg in 2021 gekommunikeer word.

  • Laai die Joernaal hier af
  • Daar is 7 Sessies met ‘n afsluit naweek aan die einde
  • Registreer hier asb
  • Daar sal elke week ‘n video saam gekyk word, saam met ‘n kort bespreking.