40 Dae tot 'n beter jy

40 Dae tot ‘n beter jy!

Hierdie 40 dae vanaf 6 Augustus-17 September is ‘n leefstylreeks wat op Bybelse beginsels gebaseer is…

Ons gaan ONTDEK wat die Woord van God onder leiding van DIE Heilige Gees vir ons kom sê oor:

  • Geloof
  • Voedsel
  • Fiksheid
  • Fokus
  • en Vriende 

Kom saam met ons op hierdie reis…

Kom ontdek Iin hiertoe reeks nuwe gewoontes vir ‘n DIEPER OORWINNENDE LEWE….