BegeleidingspanDie Begeleidingspan se rol binne die gemeente is om Geestelike rigting en visie te gee in die gemeente. Leraar: Hulp en Hoop Janida van der Westhuizen (Ds) Leraar: Gemeenteleier Joe Janse van Rensburg (Ds) Leraar: JONK/ Families Nardus Greyling (Ds) Leraar: Groepe David Higgs (Ds) Jeugwerker: Kinders/ Families Hessie van der Watt (Prop)