Belangegroepe

 Belangegroepe is groene wat op gereelde basis bymekaar kom om hulle stokperdjie,
sport of liefde vir ’n belangstelling te deel.

Indien jy deel wil word van ‘n groep, skakel die kerkkantoor op 042 007 0375 of epos ons