Wie is ons?

Jeffreysbaai is alombekend vir die pragtige branders, skulpies en besondere klimaat. Dit lok natuurlik vakansiegangers, afgetredenes en toenemend mense wat in werkverband hulle hier kom vestig.

Sedert 1986 groei die gemeentegetalle sterk tot die huidige 4800 plus.


“God maak ons golwe van liefde en lig vir die wêreld in nood”