Herdersspan

Die pastorale en geestelike versorging van lidmate is vir ons as leiers belangrik. Die Begeleidingspan en Herders is hier om julle te ondersteun.

Jy kan op die volgende wyses ‘n besoek aanvra:
– Skakel die Kerkkantoor tydens kantoorure by 042 296 2451 (Ma.-Vr. 09:00-13:00)
– Skakel na-ure die predikant op roep – (kontak die kerkkantoor telefonies om te hoor wie op
roep is)
– As deel van die gedrukte afkondigings is daar ‘n “Praat met ons”- afdeling om ‘n besoek
aan te vra.
– Stuur ‘n e-pos na ngkjbaai@gmail.com