Kinderbediening

Kinders is vir ons belangrik !

Ons lesse, waarhede, Bybelstories en aktiwiteite word op ‘n praktiese en verstaanbare manier vir hulle ouderdomuitgewerk. Ons wil vir kinders die plek en geleentheid bied om in ‘n verhouding met Jesus Christus te kan groei. 

Ons kinderbediening vind plaas tydens ons 9:00 diens by Kompleks Kampus (tydens skool kwartale)