Nuwe Intrekkers
Hoe maak ek as ek wil aansluit by die gemeente?
Baie welkom in ons gemeente. Ons bid en glo dat u sommer baie welkom sal voel by NG Gemeente Jeffreysbaai.
Voltooi gerus ons aanlyn PDF vorm en epos dit terug aan ngkjbaai@gmail.com
Een van ons leraars sal eersdaags in kontak met u wees (na voltooiing van nuwe intrekkersvorm).
Indien jy enige navrae oor jou lidmaatskap het, kan jy ook die kerkkantoor kontak.