X-Faktor Reeks
Die X-Faktor
Iemand het eendag gesê:
“Jy maak keuses en dan maak jou keuses jou.”
Ons staan elke dag voor honderde keuses en die keuses wat ons maak het ‘n groot impak op ons lewe. ‘n Mens moet daarom mooi dink oor die keuses in jou lewe…
Kom saam met ons op hierdie reis…
Hierdie reeks gaan ons saam soek na die X-faktor, na daardie “onbekende” iets… wat ons gaan lei na ‘n “Dieper verstaan…”